
April 2011
VAKANSIEPROGRAM
HOLIDAY PROGRAM
Naam van kleuter/-s:
Name of child/-ren:
_____________________________________________
Klas:
Class:
_______________
My kind/-ers sal die vakansieprogram BYWOON/NIE BYWOON NIE.
My child/-ren will ATTEND/NOT ATTEND the holiday programme.
Merk asseblief watter dae:
Please mark days:
R5 per dag per kind/
R5 per day per child
.
Vakansieprogrambeleid 2011:
1. Bestaande vakansieprogramme sal behoue bly en die skool hou die reg voor om sonder konsultasie enige reëling en/of reël
daartenopsigte te implimenteer en/of te wysig.
Existing holiday programmes stays the same and the school reserves the right to waive or to implement any part thereof
without consultation.
2. Die skool die reg voorbehou om enige kind toegang tot die vakansieprogram te weier.
The school reserves the right to refuse any child entrance to the holiday programme.
3. Kinders slegs tot die vakansieprogram toelaat sal word indien die ouers en/of wettige voog van sodanige kind of kinders;
Children will only be allowed into the holiday programme if the parents or legal guardian of such child or children;
• die skool skriftelik versoek dat hul kind en/of kinders die vakansieprogram bywoon,
have requested entry to the holiday programme in writing,
• die reëlings en/of reëls van die vakansieprogram skriftelik erken en onderneem om sodanige reels te eerbiedig,
have acknowledged and undertaken in writing to honour the rules and arrangements of the holiday programme,
• fooie voor/op die datum gespesifiseer vir elke vakansieprogam vereffen is.
fees are paid by the stipulated date.
__________________ __________________
Handtekening Datum
Signature Date
Stuur asseblief terug VOOR/OP 23 MAART met die fooi ingesluit
Please return BEFORE/ON 23 MARCH with the fee included.
Ma /
Mon
Di/
Tue
Wo/
Wed
Do/
Thu
Vry/Fri
Ma /
Mon
Di/
Tue
Wo/
Wed
Do/
Thu
Vry/Fri
Kommentare zu diesen Handbüchern